Die reuse Theuns Jordaan Tribute-konsert gaan op 25 Maart 2023 die room van Suid-Afrika se kunstenaars vir een dag op Loftus Versfeld byeenbring om hulde te bring aan die ikoniese Theuns, wat op 17 ...
Hy is nie net ‘n sanger van formaat is nie, maar ook ‘n baie talentvolle liedjieskrywer. Theuns se eerste album, ‘Vreemde Stad’, is in 2000 vrygestel en is die suksesvolste debuutalbum ooit in ...