Wat ek is, is net genade. Wat ek het, is net geleen. Wys jou nou net. Hier draai ek skaars my rug en kar-en-pêre val summier om. Kan ’n mens dan nie eers ’n swaarverdiende vakansie geniet nie, wonder ...