Napoleon vertel dat maarskalk Ney ‘n uiters dapper man was. Hy het oral gegaan asof dit ‘n tweede natuur vir hom was. Tog het hy een oggend baie moeilik op sy perd geklim. Hy was net te bang vir die ...
EK het my oorgegee aan Jane Austen. Woorde soos haughty, vain, felicity en frivolous dwaal in my gedagtes rond. Ek is immers ’n jong vrou van seven-and-twenty wat volgens Jane nie kan hoop om ...
RUBRIEK – Baba is skaars ‘n dag oud dan begin almal al raai raai riepa te speel na wie baba eintlik lyk. Soos kinders groter word, is dit dikwels ‘n mengsel van: “jy het jou pa se oë, maar jou ore is ...