'n "Boere-oorlog" in Memel in die Vrystaat het die naweek 'n bitter smaak gelaat ná 'n Natalse rugbyklub se geskiedkundige oorwinning toe die skeidsregter glo deur toeskouers bygedam is. Gerrie Nel, ...
Só sê Johan van Niekerk, skrywer en stigter van die Bela-Bela Heritage Organisation, wat pas ’n tweede boek uitgegee het wat ’n stem gee aan mense wat hul ervarings van die Anglo Boere-oorlog ...